<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 8

Omgewing en interaksies

Module 34

Rol van plante in 'n ekosisteem

Aktiwiteit 1:

Om die rol van plante te identifiseer

[lu 2.4]

Voltooi die kolom deur òf die beskrywing òf die funksie aan te dui. Voltooi die regter­kantste kolom deur van die sketse op die sketsblad op die regte plekke in te plak.

Skryf nou ’n paragraaf van 270 woorde oor die rol van plante in ekosisteme.

Kon jy basiese rolle onderskei?

[LU 2.4]

Sketsblad aktiwiteit 1

Sketsblad aktiwiteit 2

Aktiwiteit 2:

Om die rol van diere in ekosisteme te bespreek

[lu 2.2; 2.4; 3.2]

Voltooi die kolom deur óf die beskrywing óf die funksie aan te dui. Voltooi die regterkantste kolom deur van die sketse op die sketsbladsy op die regte plekke in te plak.

Voor- en Nadele van Diere

Is alle diere voordelig vir die omgewing?

Kan diere skadelik wees vir die omgewing?

Skryf die sinvolle aspekte wat deur klaslede genoem word neer.

Assessering van klasbespreking. Kon jy nadele lys? [LU 3.2]

Assessering

LU 2

Wetenskaplike Kennis

Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is bewys as die leerder:

2.1 sinvolle inligting kan onthou;

2.2 inligting in kategorieë kan plaas;

2.3 inligting kan interpreteer;

2.4 kennis kan toepas.

LU 3

Wetenskap, die Gemeenskap en die Omgewing

Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Dit is bewys as die leerder:

3.1 wetenskap as ‘n menslike aktiwiteit kan verstaan;

3.2 volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan.

Memorandum

Aktiwiteit: rol van plante in ’n ekosisteem

Paragraaf oor rol van plante

Oefen die leerder se vermoë om skriftelik te kommunikeer deur die inhou van voorafgaande tabel in paragraafvorm te stel en daarop uit te brei.

Aktiwiteit: rol van diere in ’n ekosisteem

KLASBESPREKING

Kan diere skadelik wees vir die omgewing?

  • Ja – veral oorbeweiding lei tot verlies van plante wat lei tot erosie. Uitheemse diere kan skadelik wees aangesien hulle natuurlike vyande nie teenwoordig is nie en hulle getalle dus in so ’n mate groei dat hulle die inheemse diere verdring en oorneem. Dit kan tot die uitroeiing van bepaalde dier- en plantsoorte lei.

Questions & Answers

calculate molarity of NaOH solution when 25.0ml of NaOH titrated with 27.2ml of 0.2m H2SO4
Gasin Reply
what's Thermochemistry
rhoda Reply
the study of the heat energy which is associated with chemical reactions
Kaddija
How was CH4 and o2 was able to produce (Co2)and (H2o
Edafe Reply
explain please
Victory
First twenty elements with their valences
Martine Reply
what is chemistry
asue Reply
what is atom
asue
what is the best way to define periodic table for jamb
Damilola Reply
what is the change of matter from one state to another
Elijah Reply
what is isolation of organic compounds
IKyernum Reply
what is atomic radius
ThankGod Reply
Read Chapter 6, section 5
Dr
Read Chapter 6, section 5
Kareem
Atomic radius is the radius of the atom and is also called the orbital radius
Kareem
atomic radius is the distance between the nucleus of an atom and its valence shell
Amos
Read Chapter 6, section 5
paulino
Bohr's model of the theory atom
Ayom Reply
is there a question?
Dr
when a gas is compressed why it becomes hot?
ATOMIC
It has no oxygen then
Goldyei
read the chapter on thermochemistry...the sections on "PV" work and the First Law of Thermodynamics should help..
Dr
Which element react with water
Mukthar Reply
Mgo
Ibeh
an increase in the pressure of a gas results in the decrease of its
Valentina Reply
definition of the periodic table
Cosmos Reply
What is the lkenes
Da Reply
what were atoms composed of?
Moses Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11049/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask