<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Lewe en lewenswyse

Module 23

Voorsiening van skoon water

Aktiwiteit:

Om die voorsiening van skoon water aan huishoudings te beskryf

[lu 3.2]

Wanneer ons water wil hê, draai ons net ‘n kraan oop. Het jul al ooit gewonder waar daardie water vandaan kom?

Kom ons toer saam met Walter Waterdruppel op sy reis na ‘n kraan.

a. Walter in die rivier op pad na die ________________________________

b. Van die opgaardam gaan hy met

_________________________________

na ‘n munisipale dam by ‘n dorp of ‘n stad.

c. Walter verlaat die munisipale dam deur ‘n

dik ___________

d. en hierdie pyp vertak in________

e. Om Walter op sy reis te help, moet jy die _______ oopdraai.

(a) Verduidelik hoekom ‘n kraan wat toe is, steeds kan drup en sodoende water mors.

(b) Noem drie redes waarom ‘n gestremde persoon, of ouer en klein kindertjies dit moeilik mag vind om ‘n kraan oop te draai.

Opdrag:

Vind uit waarvandaan jou dorp of stad se water kom.

Waarom is opgaardamme waardevol? Gee twee redes.

Vind ook uit watter groot opgaardam in jou omgewing is.

  1. Watter groot opgaardam kry ons in die Oranjerivier?
  1. Watter soort damme voorsien water aan dorpe en stede?
  1. Watter groot dam voorsien Johannesburg van water?
  1. Waarin word water wat op huise se dakke val, opgevang?
  1. Watter dam is naby die Paarl?

Assessering

LU 3

WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Leerders is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

3.1   wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan;

3.2   die impak van wetenskap en tegnologie verstaan;

3.3       vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.

Memorandum

Verspreiding van water

Walter Waterdruppel se reis na ‘n kraan:

  1. Die reën kom uit die wolke op die aarde.
  2. Opgaardam
  3. Pypleiding
  4. pyp dunner pype
  5. kraan
  6. Daar is net twee plekke waar ‘n kraan kan lek: by die rubberwaster waar die water uitkom en by die grys pakstuk waar die watervloei beheer word.
  • Die kraan is nie reg toegedraai nie.
  • Die waster het dalk barsies in of dit is platgedruk.
  • Daar is dalk sandkorreltjies wat die rubber beskadig binne-in die kraanomhulsel.
  • Wanneer water by die boonste deel uitlek, moet die moertjie by die boonste draaistam net vaster gedraai word.

g) 1. hulle hande is dalk te klein of te swak

  1. krane in openbare plekke wat deur die publiek gebruik word, behoort lang handvatsels te hê wat maklik oopdraai
  2. die kraan is dalk onnodig styf toegedraai

Opdrag

Kom ons vind uit:

  • Waarom is opgaardamme waardevol?
  • Altyd water vir huishoudelike gebruik (bv. In winter as rivier leeg is)
  • Besproeiing
  • Gariepdam
  • Munisipale opgaardamme
  • Vaaldam
  • Tenks
  • Wemmershoekdam

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask