<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wanneer die getalle 6 tot 9 verdubbel word, word daar elke keer 'n tien volgemaak.

Die leerders moet dit aantoon op die werkvel deur die tien te omkring.

Indien 'n sakrekenaar nie beskikbaar is nie, kan die opvoeder of selfs een van die leerders, na voltooiing van die werkvel, die antwoorde wat bereken moet word, op die bord skryf. Die leerders wat dit egter self kan bereken, moet toegelaat word om dit te doen.

Moedig die leerders aan om aan te hou, totdat hulle die regte "pad" kry. Hulle mag dalk 'n ekstra vel papier benodig om die getalle te skryf terwyl hulle na die regte pad soek.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: veelvoude [lu 1.1, lu 1.6, lu 1.8, lu 1.9, lu 1.10]

  • Veelvoude: Tel tot by die 10de veelvoud en terug.

Bonnie en Tommie het die kaart hierbo gebruik om in veelvoude van 2, 3, 4, 5 en 10 te tel. Gebruik dit ook en voltooi die werkvel.

2 4 ____ 18 2 4 ____ 18 2
8 12 ____ 40 8 12 ____ 40 8
45 40 ____ 5 45 40 ____ 5 45
30 27 ____ 6 30 27 ____ 6 30
  • Omkring:
Die veelvoude van 10: 20 100 36 50 42 30 21 60
Die veelvoude van 4: 40 21 36 18 24 16 20 6
Die veelvoude van 3: 27 32 18 24 10 30 20 12

Die 4de veelvoud van 2 is _____. 20 is die ____de veelvoud van 2.

Die 3de veelvoud van 3 is _____. 2 1 is die ____de veelvoud van 3.

Die 2de veelvoud van 4 is _____. 28 is die ____de veelvoud van 4.

Die 6de veelvoud van 5 is _____. 40 is die ____de veelvoud van 10.

Hoeveel oë het 9 hasies? ________ oë

Hoeveel wiele het 7 driewiele? ________ wiele

Hoeveel vingers het 4 kinders? _______ vingers

Bonnie en Tommie verdien hulle sakgeld deur takies by die huis te doen. Hulle kry 10c vir elke takie wat hulle doen.

Nou moet ons hulle sakgeld tel.

Onthou: 10 tiensentstukke is R1 of 100c = R1

  • Hier is Bonnie se sakgeld.

  • Bonnie het ______________ verdien.
  • Hoeveel takies het sy gedoen?

Sy het___________________ takies gedoen.

  • Hier is Tommie se sakgeld.

  • Tommie het ________________ verdien.
  • Hoeveel takies het hy gedoen?

Hy het ___________________ takies gedoen.

  • Tommie het ______c meer as Bonnie verdien, want hy het ______takies meer as Bonnie gedoen.

Bonnie en Tommie het die patroon om in tiene te tel, ontdek.

  • Voltooi:
10 20 ___ ___ ___ ___ ___ ___ ___ ___ 110 ___
50 60 ___ ___ ___ 100 ___ ___ ___ ___ 150 ___
80 90 ___ ___ ___ ___ 140 ___ ___ ___ ___ ___
110 100 ___ 80 ___ ___ ___ ___ ___ ___ ___ 0
180 ___ 160 ___ 140 ___ ___ ___ ___ ___ ___ 70

Gebruik jou eie metode om die probleme op te los.

  • Gister was daar 1 10 kinders op die sokkerveld. Vandag is daar 10 kinders meer. Hoeveel kinders is vandag daar?

Daar is vandag ______ kinders.

  • Pappa het 140 wortels geplant, maar Bonnie en Tommie het reeds 30 opgeëet. Hoeveel wortels is nog oor in die tuin?

Daar is _______________________________.

  • Bonnie en Tommie sê 10 x en ÷ is vir hulle maklik, want hulle kan met geld werk.
  • Onthou julle nog die "tiene goggas"?
  • Bonnie sê ons moet dit nou sonder die kolletjies doen.

9 + 4 = ( 9 + 1 ) + 3 = ____

8 + 6 = ( 8 + ____) + ____ = ____

7 + 5 = ( 7 + ____) + ____ = ____

6 + 6 = ( 6 + ____) + ____ = ____

  • Tommie sê hy ruil soms die getalle om, want dit is vir hom makliker om die groter getal as 'n tien te groepeer. Kyk mooi hoe hy dit doen.

4 + 8 = 8 + 4 = ( 8 + 2 ) + 2 = 12

5 + 9 = 9 + 5 = ( 9 + ____) +____ = ____

6 + 8 = 8 + 6 = ( 8 + ____) +____ = ____

3 + 9 = 9 + 3 = ( 9 + ____) +____ = ____

4 + 7 = 7 + 4 = ( 7 + ____) +____ = ____

  • Voltooi:

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels, insluitend herleiding tussen rand en sent;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask