<< Chapter < Page Chapter >> Page >

1 100 size 12{ { {1} over {"100"} } } {} 1 1000 size 12{ { {1} over {"1000"} } } {}

Aktiwiteit 6:

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel om hulle te beskryf en te vergelyk [lu 1.3.3]

  1. Kyk goed na die voorstellings hieronder. Watter desimale getalle word by elkeen voorgestel?

Bv.

E t h d
X
X X
X X X
X X X X

1.1

E t h d
X
X X
X X
X X
X X X
X X X

1.2

E t h d
x
x
x
x x
x x x
x x x

1.3

E t h d
x
x
x x
x x
x x x
x x x
x x x

2. Kan jy bogenoemde as gemengde getalle / gewone breuke skryf?

Aktiwiteit 7:

Om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk

[lu 1.3.3]

1. Kleur net die sakke wat swaarder as 1,5 kg weeg, in:

2. In module 1 het ons baie oor die waarde en plekwaarde van syfers gesels. (Onthou jy nog?) Kyk goed na die volgende getalle en skryf dan die waarde van elke onderstreepte syfer neer:

Bv. 3,76 8 : 8 1000 size 12{ { {8} over {"1000"} } } {}

2.1: 4,2 3 1 :

2.2: 8, 9 23 :

2.3: 289, 7 :

2.4: 2 1,38 :

2.5: 57,23 6 :

2.6: 9,8 9 7 :

3. Vergelyk die volgende getalle met mekaar. Omkring die kleinste een.

Wenk: jy kan dit verander na gewone breuke / gemengde getalle as jy wil – so sal jy dalk makliker die antwoord kry.

3.1: 0,6 ; 0.06 ; 0,006

3.2: 3,2 ; 0,32 ; 0,032

3.3: 1,101 ; 1,111 ; 1,110

Kopkrapper!

Hoe lyk een agste ( 1 8 size 12{ { {1} over {8} } } {} ) as ’n desimale breuk? .......................

En 3 8 size 12{ { {3} over {8} } } {} ?....................... En 5 8 size 12{ { {5} over {8} } } {} ? ........................ En 7 8 size 12{ { {7} over {8} } } {} ? .......................

Kan jy 112 250 size 12{ { {"112"} over {"250"} } } {} as ’n desimale breuk skryf? ..........................

Hoe lyk 350 500 size 12{ { {"350"} over {"500"} } } {} as ’n desimale breuk? .........................

Verduidelik hoe jy jou antwoorde gekry het SONDER om ’n sakrekenaar te gebruik!

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 die volgende getalle herken en voorstel, sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.3 desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ensovoorts, in konteks van meting;
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
  • desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ensovoorts, in die konteks van meting;
1.6 probleme in kontekste oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
  • meting in konteks van Natuurwetenskappe en Tegnologie;
1.8 deur geskikte bewerkings skat en bereken vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en gebruik:
  • (addisioneel) optel van positiewe desimale tot twee desimale syfers;
1.9 hoofberekenings uitvoer wat die volgende behels:1.9.1 optelling en aftrekking;1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10;
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:1.10.2 opbou en afbreek van getalle;1.10.5 gebruik van ‘n sakrekenaar;
1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.
LU 5
DatahanteringDie leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
5.3 data organiseer en aanteken deur tellings en tabelle te gebruik.

Memorandum

Aktiwiteit 1

1. 1.1: 36 100 size 12{ { { size 8{"36"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 0,36

1.2: 1 7 100 size 12{1 { { size 8{7} } over { size 8{"100"} } } } {} = 1,07

1.3: 3 6 10 size 12{3 { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {} = 3,6 / 3,60

1.4: 42 85 100 size 12{"42" { { size 8{"85"} } over { size 8{"100"} } } } {} = 42,85

1.5: 47 3 100 size 12{"47" { { size 8{3} } over { size 8{"100"} } } } {} = 47,03

KOPKRAPPER

1. 0,03

2. 0,09

3. 0,4

4. 0,8

5. 0,37

6. 0,59

Net een syfer na die komma.

Sakrekenaar wys nie die laaste nul nie.

AKTIWITEIT 2

1.

A B C D

AKTIWITEIT 4

1. 1.1>

1.2>

1.3<

1.4<

1.5<

1.6 =

KOPKRAPPER

a) 0,75

  1. 0,04
  2. 0,15
  3. 0,34

AKTIWITEIT 6

1. 1.1: 5,026

  • :2,603
  • :0,359

2. 2.1: 5 26 1000 size 12{ { { size 8{"26"} } over { size 8{"1000"} } } } {}

2.2: 2 603 1000 size 12{ { { size 8{"603"} } over { size 8{"1000"} } } } {}

2.3: 359 1000 size 12{ { { size 8{"359"} } over { size 8{"1000"} } } } {}

AKTIWITEIT 7

1. 1,523; 1,52; 2,5; 2,146; 1,7; 1,510; 3,5

2. 2.1 3 100 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"100"} } } } {}

2.2 9 10 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{"10"} } } } {}

2.3 7 10 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{"10"} } } } {}

2.4 20

2.5 6 1000 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"1000"} } } } {}

2.6 9 100 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{"100"} } } } {}

3. 3.1: 0,006

3.2: 0,032

3.3: 1,101

KOPKRAPPER

0,125; 0,375; 0,625; 0,875

0,448

0,7

Verander noemer na 1 000 (ekwivalente breuke)

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask