<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Geskiedenis

Graad 4

Geskiedenis begin in ons eie omgewing

Module 2

Mense in ons distrik wat ander mense help

In hierdie eenheid gaan jy geleentheid kry om jou speur- of ondersoekvaardighede verder te verbeter!

Aktiwiteit 1

Om die nooddienste te ondersoek [lu 1.1, 1.2]

Gisteraand het Ben en Dawie lekker met Dawie se pa oor sy werk in die polisie gesels.

HIER IS ‘N PAAR INTERESSANTE DINGE WAT JY SOLANK KAN ONDERSOEK.

Aktiwiteit 2

Om die onopgeloste saak te ondersoek [lu 1.1, 1.2, 1.3]

Na ‘n lang gesoebat het Dawie se pa ingewillig om vir Ben en Dawie beeldende en skriftelike bronne (dokumente) te gee van ‘n onopgeloste saak in Mooimeisiesfontein. Aangesien jy ‘n geskiedenis-speurder is, kan jy dalk die saak oplos . . .

Assessering

Leeruitkoms 1: geskiedkundige ondersoek

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.1 werk met bronne: inligting aanteken en verwerk uit ‘n verskeidenheid van bronne;

1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord;

1.3 antwoorde kommunikeer uit bronne: kennis en begrip kommunikeer op verskillende maniere.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Geskiedenis graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11090/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask