<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Aardrykskunde

Graad 4

Kaartwerk

Module 4

Simbole en planne

1.ons vertel ‘n storie met simbole (prentjies)

Aktiwiteit 1

Om simbole te gebruik [lu 1.3]

Die prentjies staan in die plek van woorde en vertel vir jou iets. Skryf nou jou eie storie waarin jy prentjiesimbole en woorde gebruik om te wys dat jy daarvan hou om met jou troeteldier te speel.

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

………………………………………………………………………………………….

2.simbole soos van bo gesien

  • Voorwerpe lyk anders as ons hulle van bo sien as wanneer hulle van die kant af bekyk word.
  • Ons gebruik SIMBOLE (net soos die prentjies wat jy in die vorige oefening gebruik het) om voorwerpe soos wat dit van bo af lyk, voor te stel.

Aktiwiteit 2

Om bo-aansig van voorwerpe te teken [lu 1.3]

Van kant gesien

Van bo gesien

Kyk of jy die volgende bo-aansigte kan teken:

‘n Boom ‘n Potlood

Assessering

Leeruitkoms 1: aardrykskundige ondersoek

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.3 simbole identifiseer wat in verskillende soorte kaarte gebruik word (insluitend planaansigte, ruitenet- en kaartsleutels).

Memorandum

  1. N – somer in Noordelike Halfrond
  2. Son

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 4. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11083/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask