<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalpatrone

Opvoeders afdeling

Memorandum

9.

a)

b) 16; 25

c) 64

d) 225

e) 2 500

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getallepatrone (vierkantgetalle) [lu 2.1]

9 . Bestudeer die volgende patroon deur die vierkantjies te tel:

____________ ____________

a) Teken dit wat by die vraagtekens hoort:

b) Voltooi die getalry: __________________________________________________

c) Kan jy voorspel wat die 8ste getal in die ry sal wees? _______________________

d) Wat sal die 15de getal in die getalry wees? _______________________________

e) Wat sal die 50ste getal in die getalry wees? _______________________________

10. het jy geweet?

Ons noem die getalle hierbo VIERKANTGETALLE.

Ons kan hulle ook KWADRAATGETALLE noem.

11. probleem!

Ontwerp jou eie geskenkpapier. Daar moet egter ’n wiskundige patroon sigbaar wees! (Wenk: jy mag meetkundige vorms gebruik)

Tyd vir selfassessering

  • Voltooi die volgende deur ’n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak:
vind dit maklik het hulp nodig
  • Ek kan die patroon in getalrye raaksien en getalle­patrone korrek voltooi
  • Ek kan my eie getallepatrone skep
  • Ek kan verskeie interessante patrone op ’n kalender raaksien
  • Ek verstaan hoe vierkantgetalle werk

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask